top of page

VAKANTE

 

Kosmetiek Konsultant / Voorwinkel Assistent
Warmbad
Salaris + kommissie en bonus strukture
Van Heerden Apteek het 'n pos beskikbaar vir 'n dinamiese persoon om die kosmetiese toonbank te bestuur en om die Voorwinkel te lewer.
Vereistes sluit in: goeie organiseringsvermoë, uitstekende kommunikasie vaardighede en mense verhoudings en 'n passie vir kleinhandel. Opleiding in produkte en reekse sal verskaf word met diensaanvaarding!
Faks: 086 619 0849
E-pos: hroffice@vhadmin.co.za


Administratiewe Klerk
Van Heerden Admin Trust - Bela Bela
Salaris onderhandelbaar

'n Gevestigde groep het 'n posisie beskikbaar vir administratiewe klerk deur die groep se hoofkantoor. Verantwoordelikhede sluit in: poswerk op Pastel; balansering van kredieture; daaglikse rekonsiliasie van besighede se bank; debiteure; maandeinde; weeklikse nagaan van krediteure en laai op Pastel. Die geskikte kandidaat sal bystand lewer aan die apteke met die daaglikse balansering en bank van ontvangste; afsluiting van rekeninge, eis van mediese fondse en algemene admininstratiewe funksies. Addisionele administrasie van ander besighede kan ook tot 'n taak toegevoeg word. Minimum kwalifikasie: matriek en 'n rekeningkundige kwalifikasie sal voordelig wees. Rekenaarvaardighede wat Pastel en Excel insluit is 'n vereiste. Uitstekende kommunikasie en organisering vaardighede woord vereis.

Faks: 086 619 0849
Epos: hroffice@vhadmin.co.za

bottom of page